Verhit olie 'n pan oor matige hitte en braai die frikadelle goudbruin, skuif dit na die kant van die pan. Vul olie aan indien nodig, voeg uie by en soteer 5 minute, roer die knoffel by, dan die tamatiepasta en paprika, laat 1 minuut braai en voeg die gekookte bone, worcestersous, suiker, asyn en geurmiddels by. Prut tot verdik, sowat 15 minute.
Mar 17, 2008 · January 7, 2008 · Filed under Sommer net · Tagged Sommer net. Gedurende Desember het ons ‘n troue bygewoon. ‘n Vreemde affêre, om die minste te sê. Dit het min of meer so verloop: Die uitnodigings is op gewone A4 papier gedruk, wat net (skeef) dubbel gevou is. Ons name is met die hand op die voorkant aangebring.
May 14, 2020 · Place the potjie on the braai, taste, and re-season if necessary. Add kingklip and prawns to the sauce, allowing it to cook about 20 minutes on medium-low heat without stirring for the fish and prawns to cook enough. Now, add the mussels and let them cook for about 5 minutes. Meanwhile, use a kitchen paper towel to dry calamari.
Kool Frikkadelle (Ouma onder die kombers) 1 teelepel elk sout en peper of na smaak. Sny die middelste harde gedeeltes uit die blare en stoom dit vir 5 - 10 minute tot sag, maar nie pap nie. Meng die frikkaddelbestanddele alles saam in 'n mengbak en vorm klein frikkadelletjies.
Kerrie Frikadelle. Meng vir frikadelle; 500 gr maalvleis, 1 eier, 1 dik sny brood in water geweek,1/2 t sout, 1 t fyn koljander en 1/2 t cumin. Maak bolletjies en pak in bakskottel. Sous: Braai 2 gesnyde uie in bietjie kookolie, 2 t medium kerriepoeier, 1 t borrie, 2E appelkooskonfyr, 3 t suiker, 60 ml asyn, 2 gerasperde appels en 1/2 t sout.
One of life's great joys is sitting down to a family meal with your nearest and dearest. On this blog you will find some awesome recipes from all over the world, that will make your family count their blessings!
Put your oven on grill. Mix all ingredients together. Fry a small teaspoon and taste for seasoning - I normally use the microwave. Make small balls and grill till done - +- 10 minutes.
The Jan Braai Marathon is a three-day trail and vineyard run totalling 42km that takes place in the Breedekloof Wine Valley just outside Cape Town. Price: R3500 per person, excluding accommodation. About event
Verhit olie 'n pan oor matige hitte en braai die frikadelle goudbruin, skuif dit na die kant van die pan. Vul olie aan indien nodig, voeg uie by en soteer 5 minute, roer die knoffel by, dan die tamatiepasta en paprika, laat 1 minuut braai en voeg die gekookte bone, worcestersous, suiker, asyn en geurmiddels by. Prut tot verdik, sowat 15 minute.